Sewe Suid-Afrikaanse swemmers berei tans voor om ʼn wêreldrekord op te stel vir die koudste en hoogste swem bo seevlak. Die swemmers doen dit om geld in te samel vir liefdadigheidsorganisasies wat na kinders omsien.
- Dié insetsel is deur eNuus vervaardig. eNuus is elke aand om 19:00 op kanaal 144 en 145 op DStv.