Die Voortrekkers se studentetak, die Staatmakers, het Erfenisdag gevier deur die 27 verslete landsvlae by ’n oorgang naby Atterburyweg in die hoofstad met splinternuwes te vervang.
- Dié insetsel is deur eNuus vervaardig. eNuus is elke aand om 19:00 op kanaal 144 en 145 op DStv.
“Ons moet in spring en ons gemeenskap help”
Die gemeenskap is besig om deur die gemeenskap vermoor te word ou bul. Die gemeenskap is nie meer lus om te help met die reënboog nie.
Ek sou reken die vlaggies moet maar hang in vlarde.