Video: Vrystater se Boereoorlog-plan

Vrystater se Boereoorlog

Foto: ‘n Skermskoot uit die video.

ʼn Boorling van die Vrystaat beplan ʼn fietstoer deur die land om wit en swart slagoffers van konsentrasiekampe se lewe te herdenk.

Twin Mosia hoop ook om ʼn museum te stig waar Suid-Afrikaners kan leer hoe die Anglo-Boereoorlog al die land se burgers geraak het. Daniëlla van Heerden van eNuus het met Mosia oor sy plan vroeër vandeesweek in Petrus Steyn in die Vrystaat gesels.

Hierdie insetsel is deur eNuus vervaardig. Kyk eNuus elke aand om 19:00 op kanaal 144 en 145 op DStv.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

5 Kommentare

Hentie Smit ·

Dit was nie die Boereoorlog nie maar wel die Engelseoorlog. Die Boere wou nie oorlog maak nie, dis die Engelse wat in hulle gierigheid die Land wou vat.

Danie ·

Snaaks dat alle media so gou reageer as `n volksvreemde so iets aanpak, dan word daar so `n ophef gemaak daaroor. Toe Werner Kruger sy tog aan gepak het oor Blanke self beskikking toe kruip alamal in hulle doppe in…..so ironies en lag wekkend.

HEVW ·

O aarde, daar is darem min waaroor daar lof toegesing kan word in die nuwe SA. Sal maar sien of hierdie plan suksesvol sal verloop.

Gesie ·

Baie geluk, Twin Mosia, met jou geballanseerde siening van ons trotse geskiedenis. Alle sterkte met jou bewustheidsprogram.

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.