Aansoeke vir eNuus en Akademia se studiebeurse vir 2016 sluit Vrydag. Een van die vorige beurswenners het aan eNuus verduidelik wat die beurs wat vir haar beteken.
Die insetsel is deur eNuus vervaardig. Kyk eNuus elke aand om 19:00 op kanaal 144 en 145 op DStv.
Sal daar van hou om ‘n beurs te kry. Sukkel al drie jaar met epilepsie. ‘N beurs beteken soveel vir my, al is dit net ‘n kort kursus wat my sal help in die rigting om my te help om my kennis ‘n klein bietjie te verbeter.