[Video] Wildehonde in Krugerwildtuin hervestig

Daar is slegs 10 wildehonde oor in die noorde van die Krugerwildtuin, maar SANParke probeer dié situasie beredder. Wildehonde is die tweede mees bedreigde spesie in Afrika naas die Ethiopiese wolf.

Die insetsel is deur eNuus vervaardig. Kyk eNuus elke aand om 19:00 op kanaal 144 en 145 op DStv.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

4 Kommentare

E.K. ·

Een van my gusntelingdiere. Elkeen so uniek “geverf”. Dankie tog hul kon die getalle weer help meer maak.

Reinette Fourie ·

Red hulle asseblief. Hulle is so pragtig en intelligent.

E.K. ·

Reinette – NOU praat jy. Hulle kan gerus BLY in die wildtuin waar hul vry is en alles is wat hul nodig het maar as mense een kan “aanneem” en dus maandeliks ‘n bedrag betaal om hul bewaring te help, dink net! Daar is bv die Eseltjiesrus projek waar mens ‘n donkie so kan “aanneem” en dit help baie

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.