Video: Ystydperk herleef in Sandton

‘n Uitstalling van die diere wat in die Ystydperk voorgekom het, is ‘n leersame winteruitstappie vir die hele gesin. Dié uitstalling is tot 8 Augustus by die Sandtonse Konferensiesentrum  te sien.

Hierdie insetsel is deur eNuus vervaardig. Kyk eNuus elke aand om 19:00 op kanaal 144 en 145 op DStv.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae