‘n Uitstalling van die diere wat in die Ystydperk voorgekom het, is ‘n leersame winteruitstappie vir die hele gesin. Dié uitstalling is tot 8 Augustus by die Sandtonse Konferensiesentrum te sien.
Hierdie insetsel is deur eNuus vervaardig. Kyk eNuus elke aand om 19:00 op kanaal 144 en 145 op DStv.