Volg mense van die Groot trek op Facebook

“Like” Piet Retief, Hendrik Potgieter, Louis Tregardt, Anna Steenkamp en ander se Facebook-bladsye en hoor wat hulle als uit hul laers verklap…

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

O wee, die gesang is uit! Kommentaar word ná 48 uur op ʼn artikel op Maroela Media gesluit. Kom kuier gerus verder op ʼn meer onlangse artikel.

11 Kommentare

jongste oudste gewildste
Sandra

Dis fantasties, sit asb nog Voortrekkers op, ek is mal oor geskiednis en dis lekker om nou vrae te kan vra en meer te leer van ons voorouers! Baie baie dankie maar ek sal nie Dingaan bladsy “like” nie want ons het genoeg van hulle op die tv en in die koerante!

jurina

Geskiedenis – as jy nie weet waar jy vandaan kom nie, weet jy nie waarheen jy gaan nie.

Elsie Potgieter

Baie dankie vir die inligting. My groot ouers was van die voortrekkers en het hulle in Rustenburg gevestig. My ouma was in die Mafeking konsentrasie kamp en my oupa ‘n krygsgevangene na Bermuda of Silion[ Silon] Skuus vir die spelling. Sal graag mmer oor die geskiedenis oor die groot trek van die boere na Rustenburg. O ja en Paul KRuger. Ek het nou die dag gelees dat ‘n Grobler die waarnemende Staatspresident was voor Paul Kruger. Sal ook graag daarvan wil weet. Elke Suid Afrikaner moet weer waar sy wortels vandaan kom

Gabriel Maritz

As ‘n afstammeling van Gert Maritz , is ek nogal verbaas dat julle nie meer oor hom praat nie.Hy was tog een van die oorspronklikke trekleiers ! HB Thom se boek, “Die Lewe Van Gert Maritz” het baie inligting oor hom en sy trek

Johan

Ek wil julle net BAIE GELUK wens met hierdie uitstekende inisiatief. Miskien kan ons geskiedenis onderwysers heelwat hieruit leer oor hoe om die nuwe tegnologie te gebruik. Gaan so voort, die inskrywings is baie interessant.