Wen ʼn Valentynsdag saam met jou geliefde!

Argieffoto (Foto: autumnsgoddess0/Pixabay)

Valentynsdag is om die draai en wat is dan nou lekkerder om te vier as die liefde?

Maroela wil graag een van ons lesers bederf met R2 000 kontant sodat jy en ʼn geliefde dié jaar Valentynsdag sommer behoorlik kan vier.

Laat weet ons voor 6 Februarie 2022 wat jou idee van ʼn romantiese afspraak sal wees en jy staan die kans om dié heerlike kontantprys te wen!

Skryf nou in

Die kompetisie het gesluit.

Bepalings en voorwaardes

  • Die sluitingsdatum vir die kompetisie is 6 Februarie 2022 om 23:45.
  • Die wenner sal teen 8 Februarie 2022 op Maroela Media bekendgemaak word.
  • Die wenner se naam sal lukraak uit die inskrywings getrek word.
  • Die beoordelaars se beslissing is finaal en geen korrespondensie sal daaroor gevoer word nie.
  • Maroela Media sal telefoniese en per e-pos met die wenner kontak maak en jou bankbesonderhede bekom sodat die kontant in jou rekening inbetaal kan word.
  • Die wenner hoef nie die volledige bedrag aan ʼn romantiese afspraak te spandeer nie. Dit staan die wenner vry om die bedrag aan te wend na sy/haar goeddunke.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.