Wen R4 000 kontant – betyds vir Swart Vrydag!

Argieffoto (Foto: Steve Buissinne/Pixabay)

Ons moes almal hierdie jaar ons sente ʼn paar keer omdraai en soms die spaarvarkie oopbreek. Met Swart Vrydag om die draai het Maroela vir ons lesers goeie nuus!

As Maroela-leser staan jy die kans om R4 000 kontant te wen om te spandeer op enigiets wat jy wil.

Bederf jouself of jou geliefdes met enigiets – of dit dalk nou die grassnyer is wat die gees gegee het, daai nuwe braaier wat jy al lank in die oog het of selfs sommer net ʼn naweek-wegbreek vir jou en jou geliefde – ons wil jou bederf!

Laat weet ons teen 1 November 2021 wat jy in die oog het en staan die kans om die kontantprys te wen!

Skryf nou in

Die kompetisie het gesluit.


Bepalings en voorwaardes

  • Die sluitingsdatum vir inskrywings is 1 November 2021 om 23:45.
  • Die wenner sal in die week van 2 November 2021 op Maroela Media bekendgemaak word.
  • Die wenner moet ʼn Suid-Afrikaanse bankrekening hê waarin die kontant gedeponeer kan word.
  • Maroela Media sal die wenner telefonies en per e-pos kontak om die bankrekeningbesonderhede te bekom.
  • Die beoordelaars se besluit is finaal en geen korrespondensie sal daaroor gevoer word nie.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.