Weskusleerder wen met Wolkskool en Virseker

Die derde wenner in die Virseker Trust en die Wolkskool se Kop-in-die-Wolke-kompetisie is onlangs in Vredenburg aan die Weskus aangewys.