Groen Januarie

top-view-1248955_1920ʼn Nuwe maand, ʼn nuwe jaar, ʼn nuwe bladsy, nuwe geesdrif in jou gemoed. Groen is simbolies van nuwe lewe en groen vingers. Dit is ʼn kleur van vernuwing wat energie, balans, groei en welvaart simboliseer. Groen word ook geassosieer met omgewingsbeskerming en ekologiese aktivistegroepe en is die kleursimbool van Ierland en die Esperanto-taal. So, vir Januarie is ons tema vir ons leefstylinhoud groen: van appelgroen en grasgroen tot woudgroen en klawergroen.

 

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.