Hoe maak mens: Bou so saam aan jou huwelik


Hoe-maak-mens-01

Grafika: Verskaf.

In hierdie uitsending van “Hoe maak mens?” gesels Mia Slabbert met ds. Deon van der Berg van Lewensverryking Seminare oor hoe ek, die persoon onder die vinger, die oplossing kan wees en hoop kan bied vir ons huwelik. Vanuit Psalm 127 word gewerk met ’n huisbou-metafoor om vir die luisteraar ’n kopskuif te gee oor hoe elke individu en huweliksmaat saam met die Meesterbouer, God, die huwelik kan bou.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.