Hoe maak mens trek ʼn nuwe baadjie aan met Mia Slabbert wat by Deon van der Berg van Lewensverryking in die ateljee aansluit. Hulle gesels vandag oor die huwelik wat as God se mooiste skeppingstuk beskou kan word. Ongelukkig is die huwelik nie altyd net mooi nie en mense voel dikwels nie bevredig in hulle verhouding nie. Mia vind by Deon uit waar kom die ‘ek’ by die huwelik in.