Hoe maak mens: Die resep vir ʼn huwelike wat hou


Hoe-maak-mens-01

Grafika: Verskaf.

Deon van der Berg van Lewensverryking gesels vandag met Mia Slabbert verder oor huwelike. Hulle probeer in hierdie gesprek vasstel presies wat dit was wat veroorsaak het dat ons oumas en oupas se huwelike soveel langer gehou het as vandag se huwelike.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

O wee, die gesang is uit! Kommentaar word ná 48 uur op ʼn artikel op Maroela Media gesluit. Kom kuier gerus verder op ʼn meer onlangse artikel.

7 Kommentare

jongste oudste gewildste
jemma

daardie tyd was daar nie selfone en sosiale media wat dit vandag so maklik maak om op jou maat te verneuk nie.

Mielie

Daar was n veggees onder hulle, hulle het immers gewees van swaar kry en vasbyt.

m

Vandag se mense het net nie meer respek vir hulle huwelike nie. Kyk hoe maklik knoop mense buite eglike verhoudings aan. Skei het alledaagse ding geword.

Eliza-beth

Die eerste fout vandag is so baie huwelike “gebeur” want hul wil DIE troue hê. Daar word meer tyd en energie aan die beplanning van die sg “groot dag” gespandeer as om mekaar werklik te leer ken en oor moontlike probleme wat dalk vorentoe in die huwelik mag opduik te gesels en te besluit hoe dit gehanteer sal word. Daar word nie vooraf besluit hoe hul as ouers die kinders saam sal disiplineer nie, hoe hul konflik sal hanteer ens. Dit gaan net oor “daardie” dag en wat volg na die sjampanje die borrels verloor het – wel, daaroor sal… Lees meer »

Wag

Dis vir my die mees verwoestende ding waarin ek my nog begewe het. Waar daar ‘n gesonde, gebalanseerde mens was met ‘n toekomsverwagting is daar nou net ‘n woesterny oor wat maar vir die einde wag.