Hoe maak mens: Konflik in ʼn huwelik

Hoe-maak-mens-01

Grafika: Verskaf.

In hierdie uitsending van “Hoe maak mens?” gesels Mia Slabbert met ds. Deon van der Berg van Lewensverryking Seminare oor die redes en oorsprong van konflik in enige verhouding maar veral die huwelik. Daar word spesifiek gekyk na die oorsprong van konflik vanuit Jakobus 4:1. Hierdie gesprek stel nogal ’n klompie uitdagings aan die luisteraars.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae