Hoe maak mens: Onvoorsiene gebeure in ʼn huwelik


Hoe-maak-mens-01

Grafika: Verskaf.

In hierdie uitsending van “Hoe maak mens?” gesels Mia Slabbert met ds. Deon van der Berg van Lewensverryking Seminare oor onvoorsiene gebeure in die huwelik. Om te besef dat “ek” ’n sondaar is wat met ’n ander sondaar getroud is (al is ek ’n wedergebore Christen) bring nogal ’n verligting maar bied natuurlik unieke uitdagings. Daar word spesifiek gepraat oor die feit dat elke persoon “’n pakkie” in ’n verhouding inbring wat die potensiaal het om absoluut destruktief vir daardie verhouding te wees. Luister gerus na wat die inhoud van daardie pakkie is en hoe dit lei tot konflik.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.