Hoe maak ʼn mens: Die perfekte rolmodel vir ʼn huwelik


Hoe-maak-mens-01

Grafika: Verskaf.

In vorige geslagte het mense se huwelike maklik van 50 tot 70 jaar gehou, terwyl niemand vandag sal blik of bloos indien iemand ná vier maande ʼn huwelik beëindig nie.

Deon van der Berg van Lewensverryking gesels nou verder met Mia Slabbert oor die soort rolmodelle wat hierdie geslag gehad het en hoe jy vandag kan verseker dat jou huwelik hou.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

3 Kommentare

naam ·

Los net die getrouery, daar kan in elk geval niks goeds van kom nie.

Mens kan ‘n baie voller en gelukkiger lewe op jou eie lei.

charmaine ·

Huwelike wat so lank hou soos 50-70 jaar was in n ander era as nou. 50-70 Jaar terug het net die man gewerk en die vrou was meer swanger as normal. Tegnologie was daar nie en soos ons baie lees is dit ook die oorsaak dat huwelike nie hou nie. Ek dink ook die vinnige pas die verantwoordelikheid op mans en vrouens, en ouers is nie eers vergelykbaar met 50-70 jaar terug nie. Dan praat ons nie eers die finansiele impak op mense, selfs dit verwoes huwelike. Almal se altyd dis maklik om te skei,dis net so maklik om getroud te kom. Vanaand onmoet jy iemand hou lekker lakenparty en dan dink jy dis nou die regte person.
Dit is maklik om te trou, dis harder werk om getroud te bly.(my opinie na 25jaar getroude lewe)!

Retha ·

Ek dink mense skei te maklik. Dis gladnie elke dag vreeslik lekker om getroud te wees nie en ek het self al aan wegloop (of moord!) gedink. As daar so tyd was en mens los die probleem op kan jy nie dink wat was so erg nie en dat jy eintlik nie sonder die ander een sal wil lewe nie. BY THE WAY… ons is 30 jaar getroud

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.