Hoe maak mens: Wie is Lewensverryking?


Hoe-maak-mens-01

Grafika: Verskaf.

Ontmoet vir Deon van der Berg, die aanbieder van die reeks Hoe maak ʼn mens?, en leraar by Lewensverryking Seminare. In hierdie reeks kyk ons hoe om verhoudings te verbeter. In hierdie praatjie vertel Deon jou meer van Lewensverryking, wat die organisasie se visie is en hoe hy by hierdie bediening betrokke geraak het.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.