Klipkouers: Jacques gesels met Capalie Botha


Jacques-Basson-Saskia-Beresford-Photography

Jacques Basson is die aanbieder van Klipkouers. Hy gesels hierdie week met Capalie Botha oor entrepreneurskap. Foto: Saskia Beresford Fotografie.

Capalie Botha, stigter en breinkrag agter Elektra Ontwikkelings, gesels met Jacques Basson van Klipkouers oor die tevredenheid wat hy ervaar wanneer hy en sy span ʼn eiendomstekening omskep in ʼn tasbare gebou. Hy verduidelik hoe eiendomskoopkulture verskil tussen verskillende stede en hoe gevaarlik emosionele besluite in eiendomsontwikkeling kan wees.

Luister na hierdie episode op www.klipkouers.com

Klipkouers is ‘n weeklikse podsending waar sakeman, Jacques Basson, met plaaslike en internasionale Afrikaner entrepreneurs en impakmakers, gesels ten einde die beste praktiese besigheids-en lewensadvies met jou te deel.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.