Luister: Agri-ekspo in Stellenbosch bly goue standaard van veebedryf


Agri-ekspo-livestock-Stellenbosch

Agri-ekspo Livestock in Stellenbosch bied die landboubedryf as ‘n leer-ervaring aan. Foto: Twitter.

Die Agri-ekspo Livestock op Sandringham, Stellenbosch, word sedert sy aanvangsjaar gereken as een van die toonaangewende ekspo’s van die veebedryf. Hierdie vertoonvenster fokus uitsluitlik op die suiwel- en vleisbedryf, van primêre produksie regdeur die waardeketting tot by die verbruiker.

Esté Meyer Jansen van Maroela Media het telefonies met Porchia Adams gesels om uit te vind wat feesgangers van vanjaar se ekspo kan verwag.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.