Luister: Agter die skerms by ʼn tradisionele hoenderskou


Hoenderskou

Ben Janse van Rensburg praat oor die reëlings wat getref moet word vir ‘n suksesvolle hoenderskou. Foto: Thelinncountyfair.wordpress.com

Ben Janse van Rensburg van die Vrystaat Pluimveeklub gee ons vandag ʼn kykie agter die skerms van ʼn hoenderskou en verduidelik wat alles moet gebeur om ʼn suksesvolle skou te hou.

Esté Meyer Jansen het met Ben in Bloemfontein gesels en sommer ook vasgestel waar die volgende hoenderskou gehou sal word:

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.