Ben Janse van Rensburg van die Vrystaat Pluimveeklub gee ons vandag ʼn kykie agter die skerms van ʼn hoenderskou en verduidelik wat alles moet gebeur om ʼn suksesvolle skou te hou.
Esté Meyer Jansen het met Ben in Bloemfontein gesels en sommer ook vasgestel waar die volgende hoenderskou gehou sal word: