Luister: Alles wat jy moet weet van Akademia se Sakeplankompetisie 2015


sakeplankompetisie-2015

Akademia se Sakeplankompetisie is net die geleentheid om jou reeds bestaande sakeplan af te stof of om jou blink plan vir ‘n nuwe onderneming te verfyn. Foto: Venturesden.com

Akademia het begin April afgeskop met die 2015-weergawe van hul gewilde Sakeplankompetisie.

Chris du Plessis van Akademia het in Maroela se ateljee kom kuier en vir Esté Meyer Jansen vertel hoe hierdie kompetisie help om entrepreneurs se kennis uit te bou en ʼn sakeplan af te stof:

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.