Luister: Dameskring ʼn hartsorganisasie vir dinamiese vroue


Die-Dameskring

Die Dameskring het gegroei oor die afgelope paar jaar tot ‘n dinamiese organisasie vir vroue. Foto: Facebook.

Marda Oosthuyzen, president van Die Dameskring, het in die ateljee kom kuier en met Esté Meyer Jansen gesels oor die organisasie se werksaamhede. Volgens Marda is dit ʼn plek waar vroue hulle emosionele tenke kan vul terwyl hulle ʼn wesenlike verskil in die gemeenskap kan maak.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.