Hoe betroubaar is leuenverklikkertoetse, in watter soort situasie sal hierdie soort toetse gepas wees en kan jy hierdie soort toetse fnuik?
Dit is van die vrae wat Esté Meyer Jansen gestel het aan JP du Preez van IFPCP (Institute for Personal Close Protection), wat reeds oor meer as 5 000 leuenverklikkertoetse toesig gehou het. Hy vertel ons ook meer van die soorte bedrywe wat deesdae die meeste leuenverklikkertoetse laat doen.
Ek het nie eers klaar geluister want dit is onbetroubaar. Net nog ‘n foefie wat geglo word.
Wat sê ons howe hiervan?
Hoe lyk dit met ‘n antwoord oor hierdie foefie?