Luister: Dit is soms die moeilikste om jouself te vergewe


Hoe-maak-mens-01

Grafika: Verskaf.

In hierdie uitsending van “Hoe maak mens?” gesels Susan Botha met ds. Deon van der Berg van Lewensverryking Seminare oor wat nodig is om ʼn gesonde huwelik en gesonde verhoudings te verseker.

In hierdie uitsending word gefokus op die een aspek van vergifnis wat vir baie mense die moeilikste is, naamlik selfvergifnis. Dit is soms die moeilikste om jouself te vergewe vir oordeelsfoute of verkeerde goed wat jy gedoen het. Ons dink dikwels selfvergifnis is nie nodig nie, maar dit is so belangrik en nodig.

  • Hoe maak mens” is ʼn weeklikse klankinsetsel waar ds. Deon van der Berg van Lewensverryking Seminare met verskeie kenners oor huwelike en verhoudings gesels.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.