Luister: Gemeenskapsopleiding is een van die antwoorde teen misdaad


noodhulp-opleiding

AfriForum gee gemeenskappe opleiding in ondermeer noodhulp en selfverdediging. Foto: Stjohnambulancebroome.com.au

Die burgerregte-organisasie, AfriForum, het die afgelope jaar ‘n duisend mense in gemeenskappe opgelei om hulleself te beveilig. Hierdie soort opleiding sluit onder meer noodhulp, patrollie-opleiding asook teenverkragting- en selfverdedigingsopleiding in.

Esté Meyer Jansen het met die hoof van AfriForum Gemeenskapsveiligheid, Ian Cameron, gepraat oor die opleiding en hoekom gemeenskapsopleiding deesdae so noodsaaklik is.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.