Luister: Hoe hanteer jy die moeilike dinge in jou verhouding?


Hoe-maak-mens-01

Grafika: Verskaf.

Ds. Deon van der Berg van Lewensverryking Seminare, gesels met Mia Slabbert oor elke mens se unieke fondasie waarop hy of sy alles in hul lewe bou. Ds. Deon sê in elke verhouding gebeur dinge wat nooit moes gebeur het nie, wat veroorsaak dat jy soms met vernietigende dinge gekonfronteer word. Dit is ook ‘n feit dat niemand ooit voorbereid en gereed is vir die dag waarop dit gebeur nie. Hoe maak ʼn mens om hierdie moeilike dinge in die lewe te hanteer?

  • “Hoe maak mens” is ʼn weeklikse klankinsetsel waar ds. Deon van der Berg van Lewensverryking Seminare met verskeie kenners oor huwelike en verhoudings gesels.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Een kommentaar

Kobus ·

Ek het nou al geleer dat oor sekere goed mag mens nie jou oor uitlaat nie, Maroela plaas dit net eenvoudig nie, en dit gaan nie oor dit wat nie aan hul beleid voldoen nie, maar omdat dit nie die antwoord is wat hulle wil hê nie.

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.