Luister: Hoe maak jy met ander mense se foute?


Hoe-maak-mens-01

Grafika: Verskaf.

In hierdie uitsending van “Hoe maak mens?” gesels Susan Botha met ds. Deon van der Berg van Lewensverryking Seminare oor die lewe. Goed gebeur in mense se lewens wat nooit veronderstel was om te gebeur nie. Dit is wanneer ander mense oor die algemeen wreed is en genadeloos omgaan met die foute wat ander maak. Soms is Christene die genadeloosste van almal, veral as dit uitloop op ʼn “heilige geskinder”. Die vraag word gevra hoe ons as mense sulke goed moet hanteer, veral as dit oor jou pad gekom het.

  • “Hoe maak mens” is ʼn weeklikse klankinsetsel waar ds. Deon van der Berg van Lewensverryking Seminare met verskeie kenners oor huwelike en verhoudings gesels.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.