Luister: Hoe ons konflik moet hanteer


Hoe-maak-mens-01

Grafika: Verskaf.

Ds. Deon van der Berg van Lewensverryking Seminare gesels in hierdie uitsending weer met die Kliniese Sielkundige Erich Schoeman oor Bybelse emosionele intelligensie. Saam kyk hulle eers na hoe die fondasie moet lyk waaruit Bybelse emosionele intelligensie ’n werklikheid kan word in ons lewe. Spesifiek word gekyk na: Hoe raak dit my lewe? Waarna moet ek kyk? Hoe raak dit al my verhoudings? Ook word daar verwys na hoe ons konflik hanteer en ons verhoudinge bestuur. Rigiditeit en onbuigbaarheid in verhoudings word ook aangeraak.

  • “Hoe maak mens” is ʼn weeklikse klankinsetsel waar ds. Deon van der Berg van Lewensverryking Seminare met verskeie kenners oor huwelike en verhoudings gesels.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.