Luister: Jaarlikse Jakaranda-landbouskou fokus vanjaar op die wildplaasbedryf


Jakaranda-landbouskou-Brahmaan

Anton Loggenberg van Parys met een van sy Brahmaan-bulle by die jaarlikse Jakaranda-landbouskou wat by die Pretoria-skougronde. Foto: Facebook.

Einde Augustus in Pretoria is ook tyd vir die jaarlikse Jakaranda-landbouskou. Wim du Toit, uitvoerende hoof van die landbouskou, het met Esté Meyer Jansen gesels oor die hoogtepunte by vanjaar se skou.

Die kollig val op die wildplaasbedryf en vroue in landbou en daar is ook ‘n familiedag hierdie Saterdag.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.