Luister: Jou denke beïnvloed jou emosie


Hoe-maak-mens-01

Grafika: Verskaf.

Ds. Deon van der Berg van Lewensverryking Seminare gesels in hierdie uitsending weer met die Kliniese Sielkundige Erich Schoeman oor Bybelse emosionele intelligensie. Saam kyk hulle na ’n baie interessante formule wat luisteraars sal help om Bybelse emosionele intelligensie ’n werklikheid te maak in hul daaglikse lewe. Veral word gekyk na jou denke omdat jou denke jou emosie beïnvloed (Denke + emosie = gedrag).  Die formule behels die volgende: Situasie + ’n persepsie = emosie

  • “Hoe maak mens” is ʼn weeklikse klankinsetsel waar ds. Deon van der Berg van Lewensverryking Seminare met verskeie kenners oor huwelike en verhoudings gesels.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.