Luister: Kenners gee wenke vir die voorbereiding vir ʼn hoenderskou


hoenderskou-voorbereiding

‘n Skouhoender moet ses maande voor ‘n skou vir die eerste keer gebad word. Foto: Pocketfarm.co.uk

Die voorbereiding vir ʼn hoenderskou begin reeds 12 maande voor die skou. Ben Janse van Rensburg van die Vrystaat Pluimveeklub gesels met Esté Meyer Jansen oor die soort voorbereiding wat gedoen moet word.

Hy verduidelik ook watter soort pryse ʼn mens kan wen wanneer jy aan ʼn hoenderskou deelneem.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.