Luister: Kerkverbande dryf ons uitmekaar


Hoe-maak-mens-01

Grafika: Verskaf.

Ds. Deon van der Berg van Lewensverryking Seminare gesels in hierdie uitsending met David en Suegnet Oberholster en hoe hulle lewe en huwelik radikaal verander het na ’n Huweliksverrykingseminaar. Verskillende kerkverbande het hulle uitmekaargedryf amper tot in die eigskeidingshof. Luister hoe God met twee geleenthede aan David “verskyn” het – een keer voor die verrykingsnaweek en op ’n kragtige manier tydens die naweek. David kom uit ’n kerkverband waar geleer is dat die kruisiging net ’n mite is. Luister na hierdie “hoendervleis-uitslaan” getuienis en deel dit met almal wat jy ken.

  • “Hoe maak mens” is ʼn weeklikse klankinsetsel waar ds. Deon van der Berg van Lewensverryking Seminare met verskeie kenners oor huwelike en verhoudings gesels

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.