Luister: Ma vertel van pelgrimstog – só vind ek genesing


Lihan en Elphia du Plessis. Foto: Facebook

Lihan en Elphia du Plessis. Foto: Facebook

In Junie 2014 is Lihan du Plessis in ʼn fratsongeluk op ʼn plaas in die VSA oorlede. ʼn Jaar later het sy ma, Elphia, besluit om ʼn pelgrimstog aan te pak om berusting te kry. Op die pelgrimstog wou sy in 10 dae in haar kind se voetspore in die laaste ses weke van sy lewe loop en selfs die ongelukstoneel te besoek.

Maroela Media het met Elphia gesels oor die uitdagings van haar pelgrimstog, wat sy ervaar het en of sy die berusting waarna sy op soek was, gekry het.

Jy kan ook hier luister na die gesprek met Elphia voordat sy op haar pelgrimstog vertrek het.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Een kommentaar

christelle ·

Ai Elfie al wat ek kan se God sal wel vir jou berusting gee!!!!

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.