Mia Slabbert en ds. Deon van der Berg van Lewensverryking Seminare, gesels nou verder oor die vernietigende dinge wat in elke verhouding gebeur wat nooit moes gebeur het nie. Die vraag word gevra oor hoekom ons eintlik nie verbaas moet wees dat dit juis in ons verhoudings gebeur nie. Die antwoord daarop lê in die fondasie waarop ons alles in ons lewe bou.
- “Hoe maak mens” is ʼn weeklikse klankinsetsel waar ds. Deon van der Berg van Lewensverryking Seminare met verskeie kenners oor huwelike en verhoudings gesels.