In hierdie uitsending van “Hoe maak mens?” vra Susan Botha vir ds. Deon van der Berg van Lewensverryking Seminare of finansiële krisis, ʼn buite-egtelike verhouding, sosiale media, pornografie, alkohol en dies meer die probleem in verhoudings is. Die antwoord is dat dit nie die probleem is nie, maar dat die probleem veel dieper lê. Luister gerus na hierna sodat ons presies kan weet hoe om hierdie soort probleme te hanteer.
- “Hoe maak mens” is ʼn weeklikse klankinsetsel waar ds. Deon van der Berg van Lewensverryking Seminare met verskeie kenners oor huwelike en verhoudings gesels.