Luister: Sakeplanwenner Jaco Ferreira gee raad vir nuwe entrepreneurs


jaco-ferreira-akademia-sakeplankompetisie

Jaco Ferreira kuier in die Winslyn-ateljee om te gesels oor sy onderneming en Akademia se Sakeplankompetisie: Foto: Kyknet.dstv.com

Die wenners van vanjaar se Akademia Sakeplankompetisie het elkeen sy deel van die R1,475 miljoen prysgeld ontvang. Jaco Ferreira het in die kategorie nuwe sake met sy fiksheidsonderneming, Revolutionfit, die eerste plek behaal. Sy prys sluit in ʼn jaar se mentorskap, bemarkingshulp, regshulp en ʼn kontant komponent.

Esté Meyer Jansen het met Jaco oor sy deelname aan die kompetisie gesels en uitgevind wat sy raad is vir mense wat hul eie ondernemings wil begin.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.