Luister: Só hanteer jy konflik met vrymoedigheid


Hoe-maak-mens-01

Grafika: Verskaf.

In hierdie uitsending van Lewensverryking Seminare kuier kliniese sielkundige Erich Schoeman weer by Ds. Deon van der Berg. Hulle het verlede week begin gesels oor die vyf kernvaardighede wat jou gaan leer om jou Bybelse Emosionele Intelligensie te ontwikkel. Vandag fokus hulle hoe om konflik met vrymoedigheid te hanteer.

  • “Hoe maak mens” is ʼn weeklikse klankinsetsel waar ds. Deon van der Berg van Lewensverryking Seminare met verskeie kenners oor huwelike en verhoudings gesels

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.