Talle faktore in die werkplek kan ʼn negatiewe invloed op jou oë hê. 28 April is Wêrelddag vir Veiligheid- en Gesondheid in die Werkplek en Maroela Media gesels met Rudine Diedericks, ‘n senior oogkundige by Mellins i-Style , oor wat om in die geval van ʼn oognoodgeval te doen.