[Luister] Speel só klaar met asemhalingsiektes by pluimvee

asemhalingsiektes-by-hoenders

Borreltjies in die hoek van ‘n hoender se oog kan ‘n teken van asemhalingsiektes wees. Foto: Thegardensmallholder.wordpress.com

Ben Janse van Rensburg, die Vrystaatse pluimveeklub se skouhoender-kenner, deel vandag sy driepuntplan vir die voorkoming van asemhalingsiektes wat dikwels in die kouer tye van die jaar by pluimvee voorkom. Esté Meyer Jansen het met Ben hieroor gesels.

 

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae