Luister: Studente praat oor die waarde van internskappe


internskappe

Foto: Twenty19.com

Wilhelm Reichert en Pieter Strauss is tans albei studente aan die Universiteit van Bloemfontein wat tydens die wintervakansie internskappe by burgerregte-organisasie AfriForum in Pretoria voltooi het.

Wilhelm en Pieter het in Maroela se ateljee kom kuier en met Esté Meyer Jansen gesels oor hul ervaring van hul internskap sover en verduidelik hoekom hulle dink elke student moet ʼn internskap voltooi:

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.