Luister: Surrogaat-ouers vir kinderlose egpaar


Hoe-maak-mens-01

Grafika: Verskaf.

In hierdie uitsending gesels ds. Deon van der Berg met ds. Adriaan en Teresa van der Colf van Boksburg-Wes Familiegemeente. Adriaan en Teresa is in ’n hersaamgestelde gesin waar hulle gesamentlik ses kinders het. Op ’n dag moes hy vir die gemeente sê dat Teresa weer swanger is en dat dit nie sy kind is nie, ook nie Teresa se kind nie. Luister na dié aangrypende getuienis van ’n egpaar wat vir ’n kinderlose egpaar as surrogaat opgetree het en wat dit vir hulle en die gemeente beteken het .

  • “Hoe maak mens” is ʼn weeklikse klankinsetsel waar ds. Deon van der Berg van Lewensverryking Seminare met verskeie kenners oor huwelike en verhoudings gesels

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Een kommentaar

Kiepie ·

Wat vir ‘n ding is ‘n “hersaamgestelde gesin”? Is dit nou wanneer predikante skei en weer trou? Soos bekendes ‘n ruk gelede nie “buite-egtelike” babas gehad het soos gewone mense nie maar “liefdes babas”.

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.