Luister: Waar lê die fokus in jou verhoudings?


Hoe-maak-mens-01

Grafika: Verskaf.

In hierdie uitsending van “Hoe maak mens?” gesels Susan Botha met ds. Deon van der Berg van Lewensverryking Seminare oor wat nodig is om ʼn gesonde huwelik en gesonde verhoudings te verseker.

Die gesprek dui aan baie dinge wat in die huwelik en verhoudings gebeur, gebeur sommer in die lewe en was nooit veronderstel om te gebeur nie. In Matt.2:24 staan daar niemand kan twee base gelyk dien nie. Waar jou skat is, sal jou hart ook wees. Dit wat vir jou ʼn prioriteit is, sal jy ʼn prioriteit maak, ook in jou huwelik. Daarom maak ds. Deon weer die stelling dat ʼn huweliksprobleem heel eerste ʼn aanbiddingsprobleem is (die plek waar jou skat is) voordat dit ʼn liefdes- of romantiese probleem is.

ʼn Mooi beeld van vonkelwyn wat sy sprankel verloor, word gebruik. Daar word eerlik gekyk na waar die probleem eintlik in elke huwelik gewortel is.

  •  “Hoe maak mens” is ʼn weeklikse klankinsetsel waar ds. Deon van der Berg van Lewensverryking Seminare met verskeie kenners oor huwelike en verhoudings gesels.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.