Luister: Wees bewus van jou Bybelse emosionele intelligensie


Hoe-maak-mens-01

Grafika: Verskaf.

Ds. Deon van den Berg gesels weer in dié uitsending met die kliniese sielkundige Erich Schoeman oor emosionele intelligensie. Vind uit wat is bybelse emosionele intelligensie en hoe jy bewus kan wees van jou eie en ander se emosies in jou huwelik en verhoudings en hoe om dit te hanteer. Hy vertel ook van ’n Hindoe gelowige wat op die seminaar was en wat alles in sy lewe en hulle huwelik gebeur het.

  • “Hoe maak mens” is ʼn weeklikse klankinsetsel waar ds. Deon van der Berg van Lewensverryking Seminare met verskeie kenners oor huwelike en verhoudings gesels.

 

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Een kommentaar

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.