Demokratiese ouerskapstyl, wolkverwerking en Jordan Pelser se stryd met bloedkanker

Jordan Pelser ontvang uiteindelik bloedplaatjies. Sy boetie, Chris, sit by hom. Foto: Jordan's Brave Journey Facebook-blad.

Jordan Pelser ontvang uiteindelik bloedplaatjies. Sy boetie, Chris, sit by hom. Foto: Jordan’s Brave Journey Facebook-blad.

Allegaartjie 126 – Maandag 28 Julie 2014

In hierdie Maandag se Allegaartjie: Nicolien Welthagen bespreek die demokratiese ouerskapstyl, ons bekyk die toekoms van wolkverwerking in die IT-bedryf en kuier by Yolandi Pelser, die ma van die 4-jarige Jordan wat ʼn seldsame soort bloedkanker het.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae