Egskeiding: Kan jy vergewe en vergeet?


een-cappuccino-magriet-smit

Magriet Smit een van die skrywers van die boek ‘Een Cappuccino en ‘n creme soda, asseblief’. Foto: Youtube.com

Egskeiding is ʼn pynlike en eensame pad om te stap. Om te vergewe en te vergeet is nie maklik nie. Magriet Smit en Elize Parker gesels met Annelize Brits en gee enkelma’s raad en hoop. Hulle is die skrywers van die boek Een cappuccino en ’n creme soda, asseblief.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

2 Kommentare

BoereBikerBaby ·

ek is geskei en die kinders bly by my. ek is in 2009 geskei na ek en my xman vir 2 jaar uitmekaar was en soos hond en kat oor besittings en nog meer belangrik, die seuns baklei om ouerskap. nou eers na 6 jaar is ons ok. hy het ‘n verhouding gehad en ‘n maand na ons geskei is, is hy getroud met die ene wie hy my verneuk het. nou eers na basies 8 jaar is ons nou ok. ons is nie vriende nie (sal nooit wees nie) maar ons kom oor die weg vir die kinders se onthawe. Ek is nog steeds nie getroud of in enige verhouding met iemand nie. die Lewe is soms swaar maar die Here is goed vir my en die seuns.

Corrie ·

Vergewe? Dis maar ‘n baie moeilike saak, vooral as daar teen my kind so gelieg is en nog word, dat my kind met my niks te doene wil he. Dit ondanks 2 “lie-detector” toetse welke my vrypleit. Die onregvaardigheid is wat my baie uitvang.

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.