Egskeiding: ʼn Enkelma se vrese

Een-cappuccino

‘Een cappuccino en ’n creme soda, asseblief’ is boek oor egskeiding en die uitdagings van enkelma wees. Foto: CUM-uitgewers.

Annelize Brits gesels in dié program met Elize Parker en Magriet Smit, skrywers van Een cappuccino en ’n creme soda, asseblief. Hulle gesels oor die vrese van ʼn enkelma en die behoefte om vir die kinders ʼn standvastige omgewing te besorg.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Een kommentaar

ladybug ·

ek het 3 kindertjies alleen groot gemaak nadat hul pa groener weiveld gaan soek het by daai tannie van die herbex advertensie,

Dit was nie maklik nie, maar ek is vandag dankbaar dat ek kon sterk staan al het dit moeilik gegaan en vandag staan waar ek is!

O wee, die gesang is uit! Kommentaar word ná 48 uur op ʼn artikel op Maroela Media gesluit. Kom kuier gerus verder op ʼn meer onlangse artikel.