Elma Postma aan matrieks: Die lewe is ‘n stel trappe

Elma Postma Foto: www.elmapostma.com

Die aktrise, Elma Postma, het goeie raad vir al die matrieks! Al maak jou lewe snaakse draaie en gaan dit nie altyd goed nie, is dit die tydperk waar jy groei en ‘n beter mens word.  Sy vertel meer in dié video van die lewenspad wat sy al gestap het.

En as jy in matriek is, onthou dat dit nog nooit só maklik was om jou matriekuitslae te kry nie. Maroela Media het die “Maroela Matrieks”-app ontwikkel om dit vir matrikulante so gerieflik as moontlik te maak om toegang tot hul uitslae te kry sodra dit vrygestel word.

Maroela Matrieks is beskikbaar vir Android– en iOS-slimfone. Laai die app nou af, dis die eerste stap ter voorbereiding vir jou groot eksamen!

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

5 Kommentare

AW ·

You are the Books you read,
the Movies you watch,
the Music you listen to,
the People you spend time with,
the Conversations you engage in.
Choose Wisely what you Feed your Mind.
– Unknown –

Your Mind Will Always Belief Everything You Tell It.
Feed it Hope.
Feed it Truth.
Feed it With Love.
– Unknown –

LM ·

Elma baie danki vir jou boodskap vir die matrieks. Dit regtig waardeer. My kleinkind skryf hierdie jaar jaar matriek. Die skool waarin hy is het n baie mooi tradiesie vir jare al. Die kinders en hul ouers word genooi na die kerk en dan word daar gepreek en gebid vir hulle. Wense alle skole oor die land wil dit doen
Die kinders waardeer dit en na due tyd word daar verversings bedien. Alle kinders het gebed nodig vir die eksamen wat Maandag afskop. Bid vir hulle asb. Al ken jy nie hul name nie – die Here ken hulle name. Bid asb vir helderheid van verstand. Danki vir elkeen wat gaan saam bid

Carmeni Fourie ·

Ek het n broertjie dood aan mense wat dink hul is eksperts op gebiede en dan raad uitdeel omdat die gesiggie bekend is. Ek kan ook karry maar is nie n ekspert nie. Ek het ook matriek gemaak maar is nie n ekspert nie……

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.